LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Selfsorg in Dullstroom

Fairstreams 3

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ronel Z
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Perfek. Ons het heerlik gebly in Fairstream 3. Die elektriese komberse op die beddens was 'n bonus in die Dullstroom koue. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Alle kommunikasie rakende die verblyf is vroegtydig behartig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasti V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Gemaklik, skoon, pragtig en waarde vir geld. Absolutely wonderful stay! The service was excellent, and the accommodation was beautiful, clean, comfortable, and very well maintained. Everything was just perfect, and we felt right at home. 10 out of 10 for the electrical blankets on the beds and the fireplace! Highly recommended—we would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien B
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Heerlike verblyf, stapafstand van damme, staproetes en die dorp. Ek, my man en volwasse kinders het 2 heerlike nagte by Fairstreams gehad. Die houtstoof en oorgenoeg warm beddegoed het die winter uitgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Rus en vrede. Ons het baie lekker gekuier en die kaggel se warmte geniet. Sal definitief weer daar bly en het ook al reeds aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma C
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Netjies; skoon; modern maar knus. Ons het baie lekker gebly; baie netjies, mooi en skoon. . Een klein versoek sal wees om basiese speserye/olie aan te hou in die gastehuis vir besoekers wat net vir 1/2 aande oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Gerieflik met alles wat nodig is. Baie gerieflik, huis het alles wat nodig is. Is binne loopafstand van meeste winkels en restaurante. Veilige omgewing, deel van 6 eenhede in 'n kompleks. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Kaggel was 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Naweek wegbreek gewees. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamo D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was fantasties. Was baie, baie lekker en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Would highly recommend! Value for money, clean, modern and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2026

Lovely place but cold. Lovely time in Dullstroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R4 488
30 % AF
R4 488 R3 142
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 488
30 % AF
R4 488 R3 142
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 488
30 % AF
R4 488 R3 142
per nag, vir 8 mense
Bespreek

346 Janson Street, Dullstroom, 1618, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f52b774a36722665b0a008acc0c0499dac5045b4fb992cfee19e55251ccc0ff5c582487a33b5da548e157e6e21aaef68eeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 488 nouVanaf R3 142 per nag, vir 8 mense 27 5 1 5 346 Janson Street Dullstroom 1618 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.412485478245 30.107308684096

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang