6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jansen Street, Fairstreams, Dullstroom, 1100, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Fairstreams 4 is in 'n pragtige veiligheidskompleks genaamd Fairstreams in Dullstroom. Dit is naby Dullstroomdam en natuurreservaat, asook die Dullstroom Inn en die bekende Mrs Simpsons-restaurant. Die verblyf het 'n omsetter om die impak van beurtkrag te verminder.
Die grondverdieping het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolfoond toegerus is. Daar is 'n etenstafel vir 6 gaste. Die sitarea het 'n lekker kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is ook 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer op die grondverdieping.
Daar is 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed op die eerste verdieping. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort op hierdie verdieping.
Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n slaapbank vir 'n klein kind aan die bo-punt van die trappe.
Daar is 'n stoep met 'n losstaande braai buite. Beskutte parkeerpleke word in die kompleks voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 147
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Jansen Street, Fairstreams, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Fairstreams 4 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jansen Street, Fairstreams, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang