Manaba Akkommodasie by Fairview Holiday Home | LekkeSlaap
+21
+21

Fairview Holiday Home

Selfsorg
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-straat 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fairview Holiday Home bied selfsorgverblyf in Uvongo. Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en dis naby Lucian-strand wat 'n Blouvlagstrand is.

Die eiendom beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n oop badkamer met 'n Jacuzzi. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Dié 3 kamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is goed toegerus met basiese toebehore om maaltye voor te berei en daar is 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart bring. Explora-dekodeerders werk nie.

Daar is 'n ingeslote stoep wat toegang tot die agtertuin bied en dit het 'n plonspoel en 'n braai-area. Die eiendom het 2 motorafdakke vir 2 voertuie. Dis heeltemal omhein en daar is 'n alarmstelsel. Klein en goed gemanierde troeteldiere is welkom.

Slaapplek

’n Bespreking by Fairview Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Queen Elizabeth-straat 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-straat 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc8880960aab9120fb2a884141a6369994844f5d3bbed2edef03ce36b291f537b7225b5f6131276627794631416d07742cc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 320  per nag (plek vir 9) 5 Queen Elizabeth Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.84901137428 30.386598847885
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za