LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairview Hotels, Spa & Golf Resort | LekkeSlaap
+55

Fairview Hotels, Spa & Golf Resort

Hotel
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Gravelotte-pad (R71), Manorvlei Plaas, Afrit 8, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 940 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fairview Hotels, Spa & Golf Resort is aan die oewer van die Letabarivier in die tropiese Tzaneen geleë. The Fairview Collection kombineer eersteklas-geriewe met warm plattelandse gasvryheid. Die hotel bied elegante grasdakkamers wat in 'n Afro-Koloniale-tema versier is.

Dié kamers is in 'n tuin met 'n verskeidenheid inheemse bome en voëllewe geleë. Die Village by Fairview beskik oor 10 ruim en smaakvol versierde suites wat op die luisterryke tuine en die pragtige gholfbaan op die eiendom kyk. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n groot stort, verhitte handdoekrelings en 'n Jacuzzi-bad. Elke suite het 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n privaat balkon.

Die hotel beskik oor 14 Standaardkamers, 7 Luukse Roos-kamers en 5 Selfsorg-vakansie-chalets. Gaste kan by die ruim, grasdak Le'Thaba Restaurant eet. Die restaurant bied heerlike maaltye en uitstekende wyn.

Privaat funksies kan by die Boabab Room gehou word en klein en groot konferensies kan in 'n verskeidenheid goed ingerigte konferensiekamers gehou word. Fairview bied die perfekte plek vir 'n romantiese troue met die kapel, groot grasperke en 'n intieme gevoel.

Gaste kan lekker behandelings by die Zen Spa & Rasul geniet. Gaste kan ook kunsvlieghengel-toere bespreek of die wandelpaaie verken.

Daar is 'n swembad by die hoofgebou en gaste kan gaan gholfspeel, alle gaste het toegang tot gholfkarretjies. The Fairview Collection is ideaal geleë en net 5 minute se ry van Tzaneen en 'n uur van die wêreldbekende Krugerwildtuin af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Fairview Hotels, Spa & Golf Resort
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Ou Gravelotte-pad (R71), Manorvlei Plaas, Afrit 8, Tzaneen, 0850, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R1 940
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 940
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Gravelotte-pad (R71), Manorvlei Plaas, Afrit 8, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA051049d6e282bd2fcc411de0198f8bd4d0107478f7a1fa5c17f445730e7d92c5cfb57b30db4d3f30e8ec41b0175228ca763e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 940  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 Old Gravelotte Road (R71) Manorvlei Farm, Ext 8 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.820447655854 30.170271545649
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!