LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairview Hotels, Spa & Golf Resort | LekkeSlaap
+55

Fairview Hotels, Spa & Golf Resort

Hotel

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Fairview Hotels, Spa & Golf Resort
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Christiaan G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, gemiddeld.

3 Ster kamer 25 netjies, maar kort bietjie aandag as volg: groot kussing ongemaklik, stel voor 2 kleiner kussings. Dakwaaier se lig kan nie afgeskakel word nie, dus kan dakwaaier net werk met waaier lig aan, koffiemaker nie ingestel om een koppie vol te maak nie, moes 4 keer druk om een koppie vol te maak, stort het groen mos, moet dalk met chemikalieë skoongemaak word, handdoekhanger by stortdeur kort aandag (ring val uit houthanger). Verder was alles heel aangenaam vir 'n 3 Ster Kamer.

Vanaf R1 940
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 940
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 940
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Gravelotte-pad (R71), Manorvlei Plaas, Afrit 8, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA051049d6e282bd2fcc411de0198f8bd4d0107478f7a1fa5c17f445730e7d92c5cfb57b30db4d3f30e8ec41b0175228ca763e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 940  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 Old Gravelotte Road (R71) Manorvlei Farm, Ext 8 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.820447655854 30.170271545649
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!