+22

Fairy Dust Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Boven Street, Sannieshof, 2760, Noordwes
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fairy Dust Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in Sannieshof wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir gesinne en vriende bied.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Gaste het ook toegang tot 2 aparte badkamers met 'n bad of 'n stort.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan braaigeriewe geniet, en parkering is beskikbaar in 'n veilige motorhuis.

Fairy Dust Cottage is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, wat dit 'n ideale verblyf maak vir reisigers wat die dorp besoek of deurreis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 35 Boven Street, Sannieshof, 2760, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Boven Street, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88fc54ba4b0cb5e88071eab73bf707709153ed8159de4774cab33a032a1fbc0cfea00c2911254e7535f538cb26ad47b7a9e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 35 Boven Street Sannieshof 2760 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.523669213393 25.804014603774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang