Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Roosville (1)

Resensies van Sannieshof

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Sannieshof van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Sannieshof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sannieshof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sannieshof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sannieshof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sannieshof Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Roosville, Sannieshof

Pumba's B&B is in die rustige dorpie Sannieshof in Noordwes geleë. Ons bied akkommodasie vir moeë reisigers of bloot as 'n ontspannende wegbreek. Verblyf bestaan uit 10 en suite-kamers waaronder 3 gesinskamers, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sannieshof

Fairydust Gastehuis is in die rustige dorpie Sannieshof geleë, in Noord-Wes. Die gastehuis bied verblyf vir moeë reisigers of selfs vir 'n ontspanne wegbreek. Verblyf word aangebied in 4 individueel versierde ...

Vanaf
R2 880
per nag, vir 8 mense
Wildsplaas in Sannieshof

Leeukuil Farm Lodge is op 'n plaas net buite Sannieshof geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dié dubbelverdiepinghuis het 'n grasdak, slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sannieshof

Fairydust Manor is in die stil dorpie Sannieshof in die Noordwes-provinsie geleë. Die meenthuis bied gemaklike verblyf vir reisigers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek. Verblyf is beskikbaar in 5 individueel ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Sannieshof

Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Wildsplaas in Noordwes

Boschwild Lodge is op 'n wildplaas 35 km vanaf Delareyville. Ons bied luukse verblyf in 'n baie rustige bosveld-atmosfeer. Dié lodge het slaapplek vir 4 volwassenes in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 1 enkelbe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordwes

Wildebeespan B&B is op 'n plaas langs die N14 tussen Barberspan en Vryburg, net buitekant die klein dorpie Delareyville gelee. Hierdie is 'n klein, private, gemaklike gastehuis wat 4 slaapkamers beskik, 2 met dub...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordwes

Ouplaas Farm Guesthouse is net 13 km buite Ottosdal. Dié oase in Noordwes is tussen eeu-oue bome en omring deur 'n welige tuin. Die gastehuis is 'n betowerende, aristokratiese sandsteengebou met 'n besonderse kara...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ottosdal, Noordwes

Equistay Farm Retreat is 11 km buite Ottosdal in die Noordwes Provinsie geleë. Die gastehuis bied 'n plattelandse wegbreek, ideaal vir 'n gesin of vriende. Daar is 4 gerieflike kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ottosdal, Noordwes

Ouplaas Town Guest House is in Ottosdal in Noord-Wes geleë. Hierdie sandsteenhuis, wat in 1917 gebou is, is ideaal vir gaste wat deur die dorp reis en is op die R507 tussen Hartebeesfontein en Delareyville noordwes...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Delareyville, Noordwes

Salty Waters B&B is geleë in Delareyville waar die warm son helder en met mening op jou skouers skyn. Die hitte word darem elke dan en wan gebreek deur die stromreën wat weer die plek afkoel. Ons bied 10 kamers ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za