Faithlands Self-Catering Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deer Park-laan 1, Deer Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Faithlands Self-Catering Cottage is 'n bekoorlike kothuis tussen inheemse melkhoutbome in Deer Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel, maar het 'n privaat ingang.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank wat geskik is vir 1 kind. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die plaas.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan die vriendelike, jong donkies, Fiffi en Madam, of die ponie, Skye, vertroetel.
Slaapplek
’n Bespreking by Faithlands Self-Catering Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Deer Park-laan 1, Deer Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Faithlands Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chelsea Bewarea Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deer Park-laan 1, Deer Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom