LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Family Guest House | LekkeSlaap
+17

Family Guest House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Family Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Crystellle G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Crystellle G
Saam met vriende

Gerieflike oornagverblyf.

Vandat ons by ons bestemming aangekom het, was ons baie vriendelik ontvang. Die woonhuis is baie groot en gerieflik. Aangesien ons Julie-maand daar oornag het was ons gasvrou vriendelik genoeg om ons warmkomberse aan te skakel. Ons het lekker ontspan en baie gerieflik gebly. Sal Family Guest House aanbeveel!

Jerome P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome P
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik, het gedink ek is by die huis.

Na 'n lang reis hartlik ontvang, vriendelik en gasvry ontvang.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely wonderful, thought I was at home.

Received a warm welcome, friendly and hospitable after a long journey.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Family Guest House's terugvoer

Thank you, enjoy your day. You are welcome to visit again.

Family Guest House
Carlien W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien W
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs by 'n groot, skoon huis met al die nodige geriewe.

Ons het laat aangekom en vroeg vertrek, maar die kinders het lekker in die swembad geswem en met die duiwe gepraat. Dit is 'n gemaklike huis sonder pretensie.

Fernando H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando H
Gesin met klein kinders

Dit was die lekkerste verblyf.

Dit was asemrowend om in so manier te verwelkom word, gasvryheid, behulpsaam, vriendelik. Sal dit weer doen.

Family Guest House's terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Vriendelik en kinders is baie liefdevol. Julle is altyd welkom.

Family Guest House
Ilze L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Skoon huis. Alles wat jy wil hê. Hulle kan wel net 'n toaster in die huis hê. Swembad baie lekker.

Ek sal sê dit is goeie waarde vir jou geld. Mense wat oor wil slaap vir 'n nag of twee kan hier lekker rus. Almal het die swembad geniet. Baie vriendelike en hartlike ontvangs deur die eienaar.

Hannes D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Gesin met klein kinders

Spasie vir die hele gesin, met 'n swembad.

Die eienaar het ons vriendelik ontvang, huis baie ruim en skoon. Swembad met lapa. Sal enige tyd weer hier oorslaap, kombuis volledig. Daar is DStv en ons hondjie was ook welkom. En die huis baie veilig. Ons het ook aandete by eienaar bestel teen baie billike pryse. Baie dankie vir goeie diens en waarde vir geld.

Neels S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Baie gerieflike en skoon akkommodasie, ideaal ingerig vir groot groepe.

JR en Susan het ons gesin baie welkom laat voel. Dit was heerlik om die Karoostilte langs die swembad te geniet met ‘n lekker vleisie van Susan se slaghuis op die kole. Ons sal beslis weer daar oorbly en kan die verblyf aanbeveel.

Iselda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselda M

Excellent.

Home far away from home. Safe. You can still walk in the streets late at night. Owners are very friendly and make sure you are comfortable. Will stay there every time when I need to travel.

Family Guest House's terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer. Julle is altyd welkom. Voorspoed vir 2020.

Family Guest House
Harm K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm K
Gesin met tieners

Die wooneenheid is so volledig toegerus soos mens se eie huis. Vriendelikheid tops.

Mens sal nie maklik beter waarde vir geld kry nie!

Family Guest House's terugvoer

Goeie dag Harm,

Baie dankie vir terugvoer. Bly julle het lekker gebly. Julle altyd welkom Geseende Kersfees vir hele huisgesin

Family Guest House
Carlien B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien B
Gesin met klein kinders

'n Huis weg van die huis! Heerlike stop as jy kinders het.

Die swembad was 'n groot bonus na 'n lang en warm reis. Daar is baie spasie en ons het tuis gevoel. Vriendelike gashere, Susan en Johan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home for sure! Great stop over when you have kids.

The pool was a big bonus after long hot travel. Loads of space and we felt right at home. Friendly hosts, Susan and Johan.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Family Guest House's terugvoer

Goeie dag Carlien,

Baie dankie ons waardeer dit. Kom gerus weer. Geseende Kerstyd vir julle

Family Guest House
Vanaf R650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat-Noord 39, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzRj0EinOl330rB2wIJCR0Vp6oYa5watowsBFG7LFvk5mnIkSYx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 39 Murray Street North Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.489247617219 25.005716629144
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!