+42
Selfsorg in Middelburg

Family Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Debra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very pleasant, helpful owner and staff. Very pleasant stay. Room and bathroom clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Dit was stil en gerieflik. Alles was netjies. Kon lekker braai en swem na die dag. Dit was stil en gerieflik. Alles in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir terugvoering. Julle is altyd welkom.

Peter K
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Gasvrou tops. Huis goed toegerus, DStv, lala met braai, swembad, veilig en stil. Baie beslis. Alles het aan die beskrywing voldoen. Beslis waarde vir jou geld. Die huis het n goed toegerus kombuis, eet-en sitkamer. Stylvol gemeubileer. Volle DStv. Die area is still en veilig. Swembad is verfrissend in die hitte. Die braai en lapa is n goeie kuierplek. Die gasvrou, Susan, is baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel met die grootste gerustheid hierdie verblyf aan vir toekomstige besoekers. Dankie ook aan die webtuiste wat weereens tot ons redding gekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom.

Barend B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Ons het net een nag oorgeslaap. Ja, baie rustig en veilig, en mens voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir trugvoering. Julle is altyd welkom.

Andreas M
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Excellent. It was excellent. The place was neat on arrival. We did make use of the swimming pool and the braai facility. The bedding was clean and I am very satisfied with my stay. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Thanks for the feedback! You are always welcome.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir terugvoering. Sal na die probleem kyk. Ek was by dokters in Bloem om die heupoperasie te bespreek. Jammer daaroor.

Belinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie lekker, skoon, vriendlike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker geslaap. Baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekker, rustig en veilig. Dit was baie rustig en stil in die omgewing. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, veilig, skoon en bekostigbaar. Ons het heerlik geslaap en lekker gebly. Al die nodige fasiliteite is beskikbaar. Sal wel aanbeveel dat daar 'n lig in die badkamer ook geïnstalleer word en dalk net hakke om handdoeke op te hang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

39 Murray Street North, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzRj0EinOl330rB2wIJCR0Vp6oYa5watowsBFG7LFvk5mnIkSYx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 39 Murray Street North Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489247617219 25.005716629144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang