Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Retreat Near The Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kevin Mathew Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Family Retreat Near The Beach
Netheid
3.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Gesin met klein kinders

See en bos vakansie.

Daar is elemente van die woonstel wat onderhoud nodig het en dit is onder die eienaar se aandag gebring, maar alles is algeheel skoon en netjies. Alhoewel die woonstel klein is, is daar groot grasperke, staproetes, 'n dam, 'n swembad en 'n rugbyveld om klein kinders besig te hou. Vyf minute se ry vanaf sentrums en Saltrock se strand. Algeheel goeie waarde vir geld en die eienaar was baie behulpsaam met enige navrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Family Retreat Near The Beach se terugvoer

Haai Jan,

Ons is natuurlik Engelssprekendes en het Google Translate gebruik om ons met ons Afrikaans te help. Verskoon ons asb. as dit nie sin maak nie.

Ons is regtig jammer oor die probleme wat u tydens u verblyf ondervind het. Die skoonmaakmaatskappy en eiendomsbestuurder het nie hul verantwoordelikhede nagekom nie, en ons verstaan hoe frustrerend dit moes gewees het.

Nadat ons die saak verder ondersoek het, het ons besef dat ons eiendomsbestuurder 'n ongeluk gehad het, en die vervangingstoesighouer was nie vertroud met die prosedures nie. Ons neem onmiddellike stappe om die situasie reg te stel en te voorkom dat soortgelyke voorvalle in die toekoms plaasvind. U terugvoer is vir ons van onskatbare waarde, aangesien ons daarna streef om ons dienste voortdurend te verbeter.

Ons hoop dat u ons nog 'n kans sal gee om 'n beter ervaring te bied. Ons is daartoe verbind om dinge vir u reg te maak.

Hartlike groete,
Courtney en Kevin

Family Retreat Near The Beach
Christiaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker plek, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Family Retreat Near The Beach se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike resensie, Christiaan. Ons het dit baie geniet om julle te huisves, en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te laat bly.

Family Retreat Near The Beach
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid K7C, Sheffield Manor Estate, Sheffield Kusweg 917, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68027a7295c49b3c07bf0fb572e1fe79cf74f65021d6a82f6488e4febfa5af48fa29f3c08cf9de8215270b70feea5bebb66e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 917 Sheffield Beach Road Unit K7C, Sheffield Manor Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.475437978728 31.238581232944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem