LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Family Tides | LekkeSlaap
+7

Family Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bermuda-weg, Mtunzi Park 65, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Family Tides bied gerieflike selfsorg-verblyf aan 6 gaste in Scottburgh en is minder as 100 m van die strand af.

Dié dorpshuis is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met kinderbeddens wat onder dit uittrek. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en aparte toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Gaste kan wel badhanddoeke aanvra teen 'n ekstra koste.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is. Dié area lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe. Rook is verbode in die eenheid. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar en die kompleks het 'n swembad.

Scottburgh het 'n rits aktiwiteite soos voëlkyk, visvang, swem, snorkel, duik, branderplankry, voetslaan en gholfspeel. Gaste kan ook die Green Point Vuurtoring wat 'n nasionale monument is besoek, of Crocworld wat 'n verskeidenheid voëls en reptiele het.

Slaapplek

’n Bespreking by Family Tides sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Bermuda-weg, Mtunzi Park 65, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bermuda-weg, Mtunzi Park 65, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4227be6bb46d7e2765483d6b7e711acd0f0f43c3c4ebb5c5bbe862063b809e7a88b82dd093c7ca1717a1de435c65f7d59390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) Bermuda Way Mtunzi Park 65 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.2999917 30.7488908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!