15 gaste
4 slaapkamers
10 beds
2 badkamers
- 15 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Twist Street, Sunwhichport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
FantaSea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Port Shepstone, KwaZulu-Natal wat ideaal vir 'n gesin is.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie slaapkamers het dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 5 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander een met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n eetarea met 'n etenstafel geskik vir 4. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar
Buite is daar 'n sitarea en 'n swembad wat gaste kan geniet.
Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Dolly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Twist Street, Sunwhichport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink FantaSea het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Twist Street, Sunwhichport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 15 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang