3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1 The Vines, Keimoes, Geelkop Settlement, 8860, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Farm Chalet is in Keimoes, Geelkop Nedersetting, geleë en is 'n unieke chalet wat rustige selfsorgverblyf bied. Dit spog met sonkrag-aangedrewe geriewe en toegang tot lopende water vanaf die Oranjerivierkanaal. Hierdie bekoorlike chalet is perfek vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige en afgesonderde toevlugsoord tydens hul avontuurlike reise in die Noord-Kaap.
Dié chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die chalet het ook 'n enkelbed in die leefarea en 'n aparte toilet. Hierdie chalet bied gerieflike slaapplek aan 3 gaste.
Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek wat na 'n stoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsigte oor die omliggende area lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 The Vines, Keimoes, Geelkop Settlement, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink Farm Chalet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 The Vines, Keimoes, Geelkop Settlement, 8860, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang