Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm House At Elvesida

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 4, Boston, Impendle, 3211, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Farm House At Elvesida bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas met plaasdiere, skape en beeste in die pragtige Boston-vallei in die Natalse Middellande ongeveer 135 km vanaf Durban. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank en 2 enkelmatrasse in die ruim leefarea. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Daar is 'n aparte kombuis in die ruim leefarea wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemakageriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam maaltye kan geniet. Langs die eetarea is daar 'n knus sitarea met 'n kaggel. Daar is 'n tweede sitarea met 'n TV en gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.

Daar is 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe buite. Gaste kan forelhengel, voëlkyk, kanovaart, voetslaan, perdry en vele meer aktiwiteite op die perseel geniet. Vir kinders bied die eiendom 'n troetelplaas waar kinders interaksie kan hê met bokke, hase, ganse, hoenders en eende.

Slaapplek

’n Bespreking by Farm House At Elvesida sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Ekstra enkelmatras
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Noel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Dargle-weg 4, Boston, Impendle, 3211, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 4, Boston, Impendle, 3211, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb6f317a69d4f33eee72ee404347e28f9b1ccf0508ca6fb0261f6d6a2db2d74324a2bee818f6c3ff84e23feb5d4ef4c24a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense 4 Dargle Road Boston 3211 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.664041084319 30.014290553883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem