Farm Inn Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Plot 36, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Farm Inn Cottage is 'n selfsorgeenheid wat op 'n klein hoewe, net buite Krugersdorp, geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat van die stadsgewoel wil ontsnap.
Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die area lei na 'n leefarea met 'n klein tafel en 2 stoele. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Farm Inn Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Ligging
- N14, Plot 36, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Plot 36, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom