Farm New Horizons Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
1.8/5
Una Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Ruan D - Jan 2024
Algehele gradering
Beveel nie aan nie.
Farm New Horizons Cottage se terugvoer
More
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sal definitief werk maak van die goedjies genoem, alles het maar 'n verval datum, en ons maak werk daarvan.
Ek was onder die indruk dat die geyser net nie aangesit was nie, en jy het gesê hy werk nou, ek sou nie geweet het dat hy steeds nie werk nie, as jy my nie laat weet het nie.
Ons is daar om te help.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng