Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dubbelkamer
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Kamer 3
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Gesinskamer 1
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Gesinskamer 2
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Sorg asseblief goed vir die eiendom.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamer.
Die personeel is nie verantwoordelik vir enige besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom tydens verblyf nie.
Gaste doen afstand van alle regte op vergoeding met bespreking.
Stel asseblief die eienaars in kennis van enige breekskade of skade.
Moenie geraas maak nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Rhyneveld Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang