Beskrywing
Die dubbelkamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toielt. Alle linne en handdoeke word voorsien. Al die kamers het gratis WiFi en 'n platskerm-TV met gemaklike stoele en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Sorg asseblief goed vir die eiendom.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamer.
Die personeel is nie verantwoordelik vir enige besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom tydens verblyf nie.
Gaste doen afstand van alle regte op vergoeding met bespreking.
Stel asseblief die eienaars in kennis van enige breekskade of skade.
Moenie geraas maak nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 bied slaapplek aan 3 gatse en is het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n platskerm-TV, gratis WiFi en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Sorg asseblief goed vir die eiendom.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamer.
Die personeel is nie verantwoordelik vir enige besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom tydens verblyf nie.
Gaste doen afstand van alle regte op vergoeding met bespreking.
Stel asseblief die eienaars in kennis van enige breekskade of skade.
Moenie geraas maak nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gesinskamer 1 bied slaapplek aan 4 gaste. Die oopplan-eenslaapkamer-eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n platskerm-TV, gratis WiFi en sluit ander geriewe in die kamer, soos 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Sorg asseblief goed vir die eiendom.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamer.
Die personeel is nie verantwoordelik vir enige besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom tydens verblyf nie.
Gaste doen afstand van alle regte op vergoeding met bespreking.
Stel asseblief die eienaars in kennis van enige breekskade of skade.
Moenie geraas maak nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gesinskamer 2 bied slaapplek aan 3 gaste. Die oopplan-eenslaapkamer-eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n knus ooppplan-sitarea, platskerm-TV en gratis WiFi. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Sorg asseblief goed vir die eiendom.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamer.
Die personeel is nie verantwoordelik vir enige besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom tydens verblyf nie.
Gaste doen afstand van alle regte op vergoeding met bespreking.
Stel asseblief die eienaars in kennis van enige breekskade of skade.
Moenie geraas maak nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Rhyneveld Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang