Old Place Akkommodasie by Feel@home | LekkeSlaap
+14

Feel@home

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Feel@home
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mariana V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese huis met heerlike balkon.

Ons was baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly in die baie netjiese huis.

Aubrey L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey L
Saam met vriende

Baie goed, ontvangs, behulpsaamheid, vriendelik.

Plek rustig, geen lawaai, op jou eie, vriendelike omgewing, binne bereik van besienswaardighede, sal dit beslis aanbeveel.

Alan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan D
Gesin met klein kinders

Centrally located with great views from the patio deck.

The unit and fittings are in very good condition. Johanna goes out of her way to make you feel at home. The highlight is the excellent view of the river from the patio deck. This is ideal accommodation for 2 couples, one with small kids. Thank Johanna!

Feel@home's terugvoer

Thank you Alan! Was great to meet you all.

Feel@home
Harald L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harald L
Gesin met tieners

Aangenaam en geskik vir ons behoeftes.

Dit was 'n aangename en gemaklike verblyf en het aan die minimum verwagting voldoen gesien die billike tarief. Johanna (eienaar) was ongelooflik gasvry en ten alle tye beskikbaar indien nodig.

Helmien B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien B
Saam met vriende

Heerlik!

Baie lekker gekuier, vriendelike gasvrou en gasheer.

Charl O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl O
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Baie oulike eienaar. Alles wat 'n mens nodig het om 'n heerlike naweek weg te geniet.

Steve B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B

Gerieflik, veilig en ideaal vir 2 gholfspelers!

Ek en my seun het 4 nagte hier gebly en ons was baie gemaklik en alles het goed gewerk. Ons gashere was vriendelik en behulpsaam en ons het alles wat ons nodig gehad het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, secure and ideal for 2 gholfers!

My son and I spent 4 nights here and we were very comfortable and everything worked well. Our hosts were friendly and helpful and we had everything we needed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tarryn F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn F
Gesin met klein kinders

Superwonderlike familie-verblyf..

Johanna en man was so lieflik tydens ons verblyf. Hulle het ons welkom laat voel - baie akkommoderend. Jy voel asof jy jou familie besoek. My seun het die agterplaasspasie geniet, my pa en man het 'n wonderlike tyd gehad en gebraai en die kamers was so huislik en ruim. Ek beplan beslis my volgende reis en ek weet sonder twyfel waar ek die volgende keer sal bly as ek na Knysna kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Super amazing family accommodation.

Johanna and husband was so lovely during our stay. They made us feel welcome - very accommodating. You leave there feeling like you visited your family. My son enjoyed the backyard space, my dad and husband had a wonderful time braaiing out back and the rooms were so homely and spacious. I am definitely planning my next trip and I know without a doubt where I will be staying next time I come to Knysna.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Roderick J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick J
Gesin met klein kinders

Baie netjies, gerieflik en veilig.

Baie dankie Johanna vir u gasvryheid. Ons het onmiddellik welkom gevoel en die kinders het tuis gevoel. U oproep om te hoor of ons veilig by ons bestemming gekom het word waardeer.

Joan B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B
Saam met vriende

Vriendelike verwelkoming en gemaklike, skoon akkommodasie

Ideale selfsorg verblyf op tuinroete.

Annette K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K
Gesin met tieners

'n Heerlike ruim woning weg van die huis.

Ons het heerlik gebly en dit baie geniet. Die eenheid is besonder goed toegerus met kwaliteit linne en meer as genoeg breekware asook kookware.

Eloise L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise L
Gesin met klein kinders

Dit het die nodige rus vir die siel verskaf.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenheid was perfek vir ons gesin. Ons sal definitief weer gaan.

Dirk M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Gesin met tieners

Uitstekende uitsig.

Ons sal weer terugkom.

Karin V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Viendelike eienaar.

Uitsig was baie mooi. Eienaar was baie tegemoetkomend. Huis gerieflik en alle geriewe was beskikbaar.

Adil R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adil R
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Ons het die vervlyf baie geniet. Johanna was 'n volwaardige en baie behulpsame gasvrou en waarlike ambassadeur vir Knysna, ook uitsig baie geniet. Plek was netjies, rustig en het al die geriewe gehad wat ons benodig het. Gaan weer terug in September.

Feel@home's terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Baie dankie.

Feel@home
Amanda E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Gesin met klein kinders

Ruim en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Beveel beslis aan.

Elsureen S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsureen S
Saam met vriende

Sentraal, natuur, skoon, uitsig en baie rustig.

Ons het baie lekker gewoon.

Esmaralda N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N
Gesin met klein kinders

Perfek vir gesin met mooiste uitsig.

Heerlike netjies verblyf met pratige uitsig. Ons het lekker gebly met ons baba seuntjie en alles gehad wat ons nodig het. Baie dankie!

Feel@home's terugvoer

Baie dankie Esmaralda.

Feel@home
Aubrey L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey L
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Plek was rustig, weg van alledaagse gewoel en gejaag. Binne bereik van winkels en geriewe.

Marna N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N
Gesin met tieners

Heerlike rustige verblyf.

Ons het so heerlik gekuier. Johanna was die perfekte gasvrou. Dit het gevoel asof ons by ons ouma kuier. Alles was beskikbaar in die kombuis. Heerlike beddens. Baie veilig.

Feel@home's terugvoer

Baie dankie Marna. Ek is bly om te hoor julle het dit geniet.

Feel@home
Lizette P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was gul ontvang, alles wat nodig is is beskikbaar. Netjies en skoon!

Het die plek maklik gevind. Baie gerieflik. Gasheer is baie behulpsaam. Veilige parkering. Sal hulle weer besoek.

Stef S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stef S
Saam met vriende

Lekker geslaap.

Sien sterre.

Madelain A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelain A
Gesin met tieners

Gemaklik

Die eienaars het ons toegelaat om ons hondjie saam te neem.

Rudi R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi R
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar, netjies, privaat.

Ons het een nag in Knysna oornag op pad PE toe. Feel@home was die ideale verblyf vir ons familie van vier vir die nag. Die uitsig vanaf die balkon is baie mooi en die huis was baie netjies en skoon.

Feel@home's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Feel@home
Janita B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita B
Saam met vriende

Heerlike skoon kamers met 'n mooi stoepuitsig.

So skoon dat jy van die vloer af kan eet! Pragtige beddegoed en handdoeke was beskikbaar wat vir ons 'n groot pluspunt is. Kombuis is goed toegerus en die TV in werkende toestand. Wat ons ook van gehou het, is dat die plek lyk asof daar mense woon, so alhoewel ons motor buite moes staan, was dit steeds veilig. Die tuin is ook netjies versorg.

Feel@home's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Feel@home
Michel L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel L
Saam met vriende

Top top top!

Heel mooi plekje, pragtige view, vriendelijke gastvrouw, grote frigo, goede stort.

Feel@home's terugvoer

Vielen dank.

Feel@home
Philip V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Rustig en aangenaam.

Ons het 'n bietjie laat aangekom, maar die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Neil O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil O
Gesin met tieners

Beslis huis weg van huis!

Die eenheid was regtig baie netjies en baie huislik. Die ontvangs prima. Sal beslis weer daar wil bly. Die verblyf was wonderlik, dankie aan die eienaars!

Hilda O - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda O

Dit was gemaklik, baie netjies en skoon en ons het 'n pragtige uitsig oor die Knysna lagoon gehad.

My eerste indruk was hoe netjies en skoon die plekkie was. Ons was op ons gemak met die intreeslag en alles wat ons sou nodig kry was daar, beskikbaar en in goeie kondisie. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en sal dit ook aan my vriende en familie aanbeveel.

Sare V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sare V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly, wonderlike gasvryheid. Pragtig skoon. Alles wat jy nodig het. Mooi stil omgewing.

Malene C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malene C
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Sien gerus die sterre.

Pikkie V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pikkie V
Saam met vriende

Heerlike week geniet. Baie mooi, skoon en vriendelike ontvangs.

Baie rustige en skoon eenheid. Johanna se ontvangs was baie vriendelik. Ons het die week daar geniet, veral in die aande die uitsig oor Knysna en die meer. Sal verseker weer daar wil tuisgaan.

Brenda P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was regtig baie tevrede en het ons tydjie daar geniet.

Die dierbare eienaars van Feel@home het dit beslis die regte naam gegee. Die woonstel is goed ingerig, mooi en modern gemeubileer en die beddens was van goeie kwaliteit. Die waterdruk in die stort was lekker sterk en alles waaraan jy kon dink was in die kombuis. Die DStv se ontvangs was perfek en die plek se ligging was baie sentraal. Alles het lekker geruik en die plek was baie skoon. Daar was regtig niks waaroor ons kon kla nie en kan die plekkie beslis aanbeveel.

Pieter B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons wou hê, en nog meer!

Feel@home het aan al my verwagtinge voldoen. Die woonstel is netjies, privaat en baie goed geleë om in Knysna vakansie te hou. Johanna doen ekstra moeite om mens tuis te laat voel.

Madeleine V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

Goed ingerigte, gerieflike en netjiese huis. Baie dankie!

Bianca G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Eienaars is vreeslik aangenaam en tegemoetkomend.

Ons het baie lekker gebly. Dit was sentraal geleë en in 'n rustige omgewing. Baie skoon en netjies. Die oom en tannie wie se plek dit is was dierbaar en het ons baie tuis laat voel.

Jeaun F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeaun F
Saam met vriende

Vriendelike mense!

Was baie verbaas met die plek se netheid en selfs die spasie was meer as wat ek gedink het dit sou wees.

Lize B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Saam met vriende

Loved it.

We really felt at home. We will definitely make use of their accommodation again.

Rozanne B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel baie netjies en goed toegerus.

Ons het die 21 km Knysna Forest Marathon kom hardloop en kon die registrasiepunt en oplaaipunt te voet bereik - baie gerieflik.

Estelle A - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A
Gesin met klein kinders

Net lekker verblyf!

Baie rustig en net lekker sonder enige probleme.

Cecilia G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really feel at home, had a great stay.

Johanna, Frans and their daughter are great people to know.

Jan-louis C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie rustig en netjies sal enige tyd weer daar bly.

Ons het baie lekker daar gebly die tannie en oom is baie vriendelik en pragtig die plekkie is baie skoon en netjies en het 'n baie mooi uitsig van die balkon af. Ons het ons verblyf baie geniet daar.

Amanda L - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, skoon, netjies, veilig, stil, vriendelike mense, naby aan die Spar.

Baie lekker gebly by 'n veilige plek. Sal dit definitief aanbeveel!

Johan & Alta C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Baie skoon en netjies en 'n wonderlike gasvrou. Dit was baie warm, kort dalk dakwaaiers of enige ander tipe waaier. Sal dit beslis aanbeveel. Dit bied waarde vir geld.

Jannie R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R

Netjiese, veilige en skoon verblyfplek.

Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Ligging is ideaal. Sal beslis aanbeveel aan vriende en familie.

Jan H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met vriende

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Ligging ideaal. Sal beslis aanbeveel aan vriende en familie.

Jurie V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Snoesig en goed geleë in Knysna. Verblyf is netjies uitgelê en gereiflik. Die uitsig is wonderlik in die rigting van Die Koppe.

Die verblyf is gerieflik en voel sommer warm. Dit is ook in 'n Goeie ligging wat dit maklik maak om die area te verken sonder om ver te hoef te ry. Ideaal vir paartjies asook klein gesinne.

Shani V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani V
Saam met vriende

Baie lekker gebly vir Knysna Oesterfees - net koud.

Baie lekker akkommodasie en perfek geleë vir die Knysna-halfmarathon. Dit is stapafstand van die begin en beslis waarde vir geld. Daar is 'n mooi dek en braai-area. Die beddens en beddegoed is baie lekker en genoeg komberse word voorsien vir die winter. Daar is 'n verwarmer, maar geen "lead", so ons moes die TV se "lead" gebruik. Die plekkie is redelik koud en ek sal voorstel dat beter verwarmers uitgesit word. Die trapdeur in die badkamerdak was oop en dit het ook bygedra tot die koue. Nadat ons dit amper toe gekry het, was dit baie beter. Ons sal beslis weer na die plekkie kyk vir volgende jaar.

Lisa J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Ons het baie lekker en gerieflik gebly by Feel@home. Ons was daar vir die Oesterfees en om fiets te ry. Die woonstel was goed uitgerus, skoon en netjies. Die manne het DStv geniet (om die sokker en rugby te kan kyk), terwyl die dames heerlik op die stoep gesit het in die sonnetjie. Die woonstel is naby die dorp en geriewe en het 'n onderdak-parkering reg voor die huis. Dit was 'n goeie naweek weg, baie dankie vir julle goeie diens!

Gail S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail S
Gesin met klein kinders

Asemrowende vakansie

Ons het by n fantstiese plek gewoon. Dstv was daar vir die kleintjies n grootes ht bietjie rond gestap. Vir my was dit a ruskaans,blaaskans weg van die gejaag van heelweek se gewerk. Lieflike plek wat ons by was. Volgende keer net bietjie langer

Corinus D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinus D
Saam met vriende

Het so tuis gevoel soos by my huis.

Baie vriendelike ontvangs, alles skoon en netjies, stapafstand vanaf Spar, oulike dek (wat nie gebruik kon word nie weens reën)en onderdakparkering reg voor die deur. Vir 'n toekomstige Knysna-besoek, sal ek weer hier probeer bespreek.

Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Tolpad 21, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMzk0NzBiLTA2ZWItNDNmNC1iOTU5LWQ5M2U1Mjk1YjkwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 21 Old Toll Road Old Place 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.038742408242 23.069808483124
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za