Fern Glen Suites
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vale-laan 420, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Fern Glen Suites is in Ferndale-woonbuurt in Johannesburg geleë, wat deel vorm van die Randburgstreek. Dié selfsorg-eenhede is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers.
Fern Glen Suites beskik oor 4 selfsorg-eenhede wat op 'n ruim en veilige erf geleë is. Dié erf beslaan sowat 'n halwe hektaar en spog met lieflike tuine. Die eenhede is elkeen goed toegerus vir selfsorg. 'n TV met sekere DStv-kanale en hoëspoed-WiFi is beskikbaar. Die 4 eenhede bied slaapplek vir 16 gaste.
Onderdak-parkeerplek is naby die eenhede beskikbaar. Dié area bied 24 uur-sekuriteit met 2 sekuriteitsvoertuie wat patrollie doen. Daar is 'n elektriese heining bo-op die 1,8 m hoë buitemuur. Die outomatiese hek het 'n elektromagnetiese slot van 1 ton. Dié area was jare gelede 'n voëlreservaat en vandag is voëls steeds volop. Die lowerryke bome is 'n natuurlike klankdemper wat 'n stil en rustige omgewing skep waar gaste hul kan verluister aan die voëlgesang.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Vale-laan 420, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Fern Glen Suites het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ferndale Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vale-laan 420, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom