+18

13 gaste

5 slaapkamers

9 beds

5 badkamers

  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 65 Marlin Drive, Cintsa, 5725, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Fig Tree Blue bied lieflike selfsorgverblyf 300 m vanaf die strand in Chintsa en skuil in 'n lowerryke, tropiese tuin met 'n uitsig oor die strandmeer en strand.

Fig Tree Blue is 'n dubbelverdiepinghuis wat slaapplek aan 13 gaste bied en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die laaste 2 slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vir gaste se gerief, word bad- en strandhanddoeke vir elke verdieping voorsien.

Elke verdieping het 'n privaat kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die knus sitareas met TV's met Netflix ontspan en dié areas bied toegang tot 'n balkon of 'n stoep met 'n uitsig en braaigeriewe.

Fig Tree Blue word daagliks skoongemaak en veilige parkeerplek word voorsien. Daar is ook 'n omsetter.

Chintsa bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, soos voëlkyk, visvang, branderplankry, kajakvaar, kanovaar, en gholf, of rolbal, tennis of vlugbal by Chintsa Buiteklub.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 65 Marlin Drive, Cintsa, 5725, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fig Tree Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek

65 Marlin Drive, Cintsa, 5725, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA754f498af65dc6e25f191866ce07df2ebc66d1b747605c54f2369f84d8bddbdb0e6c22c7fa28f1fb64ac81050bfd47799f8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 13) 2 5 1 5 65 Marlin Drive Cintsa 5725 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.830873430301 28.113212862015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang