Fig Tree View
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Oranjerivier Street, Riversdale, Meyerton, 1961, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Fig Tree View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Meyerton, Gauteng, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei en breekware insluit. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Gaste kan ontspan onder 'n oordekte patio met ekstra buitesitplek, ideaal om 'n oggendkoffie of aandete te geniet terwyl hulle die rustige uitsigte inneem. 'n Braai-area is beskikbaar vir gaste se gebruik. Veilige parkering word voorsien, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Fezeka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 15 Oranjerivier Street, Riversdale, Meyerton, 1961, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Oranjerivier Street, Riversdale, Meyerton, 1961, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang