LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Brooklyn

Figtree Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Kevin S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Very accommodating, thanks Cheryl. As always, had a wonderful stay. Always clean and comfortable, home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Luukse kuier in 'n droomtuin. Pragtige verblyf met 'n droomtuin. Besondere aandag aan detail en hoë standaard. Ons sal beslis weer daar gaan bly en ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Uitstekende kommunikasie met eienaars en dit is veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liandra S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige plek. Dit is 'n baie oulike woonstel, silwerskoon met alles wat ons nodig gehad het, en die tuin is pragtig. Cheryl was baie behulpsaam en het ons toegelaat om later in te teken a.g.v. ons vlugvertraging. Ons sal definitief weer by Figtree Garden Cottage bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier. Vriendelike ontvangs. Klein maar baie gerieflik en netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek sal definitief weer daar bly. Lieflike, gerieflike klein woonstel met alles wat jy nodig het en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Figtree Garden Cottage
Dankie, ons waardeer.

Ian V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Voortreflik. Figtree se eienaars is twee voortreflike mense. Hulle omsien geen moeite om 'n mens ruis te laat voel nie. Die eenhede is pragtig en die standaard is beslis vyf ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

183 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0017, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d6f005b2fcc976ee572b6d81209e6e0cfc38fa5b5e495f93ec449970e87aeec4c74a6c13828a0d387d2203294ce765b6485?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 183 Murray Street Brooklyn 0017 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.763397226037 28.238759139287