Finfoot Lake Reserve - Dream Resorts

Prys sluit in
Luukse Safari-tent
Selfsorg
Luukse Safari-tent - Drieslaapkamer
Selfsorg
Chalet
Rates displayed are on a dinner, bed and breakfast.
Bos-chalet
Rates displayed are on a dinner, bed and breakfast.
Luukse Selfsorg-lodge - Villa 2
Selfsorg
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n Bewaringsheffing van R40.00 per volwassene en R25.00 per kind (3-17) per nag is, wat betaalbaar is met uitklok.

Neem asseblief kennis dat daar 'n 14 km lange grondpad na die eiendom lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Rook is nie binne toegelaat nie.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kinderbeleid:
Bos-chalets bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar.
Kinders ouer as 12 jaar betaal volle volwasse tariewe.
Neem asseblief kennis dat geen kinders of babas in die chalets geakkommodeer kan word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 2, Elands River Game Reserve, Vaalkop Dam, Brits, 0250, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc74bcda6b9f4c5f72ac71dc16751242b0090bda108c1ba07353f57ca68f6ff1e2aac443706e2cd0c2226e7844cc9fbfc9fe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Plot 2, Elands River Game Reserve Vaalkop Dam 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.326221962855 27.441655327566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang