Fire and Ice Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diepkuil-singel 26, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fire and Ice Guesthouse bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in Onverwacht, Lephalale. Dit is naby die Mogul Gholfklub en die Lephalale-winkelsentrum. Hierdie gastehuis bied privaatheid en gemak aan vakansiegangers of sakereisigers.
Daar is 7 Standaard-dubbelkamers en elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het dubbelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi en 'n yskassie.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n elektriese vierplaatstoof, 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eetkamer waar gaste hul maaltye kan geniet, asook gedeelde braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Diepkuil-singel 26, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
Sien meer verblyf in Lephalale (Ellisras) Waterberg Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diepkuil-singel 26, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo