Firefly Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bathurst-straat 28, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Firefly Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, spieëlkas en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 2 gaste. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n dubbelbed in die leefarea. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegenag tot 'n privaat stoep met uitsigte oor die natuurreservaat, sitplek, braaigeriewe en 'n buitestort. Die verblyf is sonkrag-aangedrewe en het 'n omsetter. Dit word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Firefly Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Bathurst-straat 28, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Firefly Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bathurst-straat 28, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom