Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fireside Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunsetview-pad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fireside Cabin is 'n lieflike en knus houthuisie buite Underberg. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die omliggende heuwels en die eiendom se rivier. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié hut bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakhoutdek met buitesitplek en braaigeriewe wat die ideale plek vir 'n skemerkelkie is. Hierdie dek lei na 'n kaggelarea waar gaste onder die aandsterre kan kuier.

Slaapplek

’n Bespreking by Fireside Cabin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Fireside Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Debra-Lee Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 29

Jaar gelys 8

Ligging

  • Sunsetview-pad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fireside Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunsetview-pad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe422cec05630cf89676c0187f558e9ce2518e49b2c122ac4b36e6bd9866125235008fd644a9657e220e90d65e690efea4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Sunsetview Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.80086 29.486088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem