Fish Eagle Lodge
Opsomming van Resensie
Odette B - Feb 2021
Gemiddeld
Baie lekker gekuier. Heerlik afgekoel in die swembad.
Andries M - Jan 2021
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Annalize D - Jan 2021
Gemiddeld
Baie gerieflike, stil rustige oornag-slaapplek.
Ilse W - Jan 2021
Gemiddeld
Goeie oornagstop, mooi uitsig oor Gariepdam.
Lisa W - Jan 2021
Gemiddeld
Veilige plek met lekker swembad en jacuzzi, pragtige uitsig.
Wilna B - Jan 2021
Gemiddeld
Fantasmagories.
Jan S - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies.
Zelda M - Jan 2021
Gemiddeld
Baie dankie dit was heerlike verblyf. Sal Fish Eagle Lodge aanbeveel.
Henry B - Des 2020
Gemiddeld
Binnelandse toertjie saam met ma.
Duard B - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker plek.
Juandre K - Des 2020
Gemiddeld
Restful.
Ronel R - Des 2020
Gemiddeld
Great resting after a long drive.
Monja S - Des 2020
Gemiddeld
Heerlik oornag.
Attie F - Des 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon en met uitsonderlike uitsig.
Zelda P - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige plek.
Ben M - Nov 2020
Gemiddeld
Goeie keuse vir oornagverblyf.
Ania B - Nov 2020
Gemiddeld
Beeldskoon
Rodney R - Nov 2020
Gemiddeld
Uitstekend ligging met groot en netjiese kamers.
Jaco V - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker plek.
Fish Eagle Lodge's terugvoer
Goeie Dag
Jammer vir die ongerief oor die swembad en jacuzzi, ongelukkig kon ons nie voor die tyd laatweet het nie omrede ons nie beplan het dat iets moet breek nie, dit was onverwags en onbepland, maar bly dat julle darm die tydjie hier verder geniet het. Sien uit om jul weer te he as gaste in die toekoms.
Vriendelike Groete
Hanli
Andries S - Okt 2020
Gemiddeld
Rustig, lekker.
Tertius K - Okt 2020
Gemiddeld
Oornag op pad na JHB.
Ria D - Okt 2020
Gemiddeld
Was verras met verblyf. Mooi en skoon.
Debbie R - Okt 2020
Gemiddeld
Dit was wonderlik om daar oor te slaap
Mike E - Okt 2020
Gemiddeld
Pleasant overnight stay with great view
Veronica H - Okt 2020
Gemiddeld
Dit was lekker aangenaam en ontspannend.
Deon D - Okt 2020
Gemiddeld
Perfekte stop tussen Kaapstad en Johannesburg.
Adriaan F - Okt 2020
Gemiddeld
Verblyf baie geniet, besondere goeie ligging en uitleg.
Derick W - Okt 2020
Gemiddeld
Clean, secure and beautiful.
Venessa D - Sep 2020
Gemiddeld
Familie vakansie, oorstop oppad Plettenberg baai toe
Glen M - Sep 2020
Gemiddeld
A good stop over venue with a beautiful view over the Gariep Dam. Close to the village where you can have a good evening dinner.
Marius S - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlike rustige omgewing.
Casandra H - Sep 2020
Gemiddeld
Home away from home.
Fish Eagle Lodge's terugvoer
Hi
Baie Dankie
Rachelle T - Aug 2020
Gemiddeld
Pragtige uitsig!
Liezl G - Aug 2020
Gemiddeld
Dit was heerlik vandat ons daar aangekom het totdat ons weer gery het. Die eienaar en sy gesin is baie vriendelik en behulpsaam en jy voel soos jarelange vriende. Ek sal enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan.
Fish Eagle Lodge's terugvoer
Baie dankie
Was heerlik om te ontmoet.
Voorspoed en Seën.
Groete
Christo
Marlinda F - Mrt 2020
Gemiddeld
Vriendelike personeel, skoon netjiese eenheid.
Adel P - Mrt 2020
Gemiddeld
Wonderlik.
Lea B - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies en baie vriendelike mense.
Elize E - Jan 2020
Gemiddeld
Dis ons tweede oorslaap by Fish Eagle Lodge. Dis elke keer lekker!
Lees meerJoanne V - Jan 2020
Gemiddeld
We stayed overnight on our way back from holiday.
Lizel L - Jan 2020
Gemiddeld
Was aangenaam en gerieflik.
Zayd M - Jan 2020
Gemiddeld
Perfect.
Cheryl V - Jan 2020
Gemiddeld
Vinnige oornag tussen Kaap en Johannesburg.
Johann G - Jan 2020
Gemiddeld
Baie ontspannend.
Dirk D - Jan 2020
Gemiddeld
Rustig.
Alinka V - Jan 2020
Gemiddeld
Ons het lekker hier gebly, ons was net teleurgesteld dat daar geen ontbyt die oggend was nie.
Fish Eagle Lodge's terugvoer
Beste Alinka,
Baie dankie vir jou resensie. Soos per ons plasing op die webtuiste, word ontbyt nie ingesluit nie, maar kan vooraf gereël word.
Groete
Nathan V - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Heleen B - Jan 2020
Gemiddeld
Baie netjies een mooiste uitsig oor die Gariep. Het lekker tafeltennis gespeel. Kan ook swem as jy wil!
Bernadette D - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie nag se slaap.
Carel K - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie akkommodasie vir oornag.
Dot R - Des 2019
Gemiddeld
Rustig en 'n pragtige uitsig
Pieter F - Des 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik gekuier, al was dit net een aand. Volgende keer kuier ons bietjie langer. Pragtige uitsig oor die dam.
Michelle D - Des 2019
Gemiddeld
Pragtige plek maar min privaatheid.
Lisinda V - Des 2019
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Edith W - Des 2019
Gemiddeld
Pragtig, baie gemaklik, fantastiese uitsig.
Evan Barry S - Des 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Sophia L - Des 2019
Gemiddeld
Gerieflike oornagstop.
Marina L - Des 2019
Gemiddeld
Alles netjies en skoon en ontvangs vriendelik, maar nie woonstel gekry wat ons bespreek het nie.
Lees meerFish Eagle Lodge's terugvoer
Marina,
Julle het n woonstel agter bespreek met een stort.
Ons het julle twee kamers aangebied met eie badkamers, dam uitsig en swembad, geen ekstra koste?
Hoekom het julle nie gevra vir die woonstel nie ?
Daar is gordyne voor die skuifdeur, geen probleme voorheen gerapporteer nie.
Reinette B - Des 2019
Gemiddeld
Baie netjies met vriendelike diens. Julle sal ons beslis weer sien.
Amber K - Okt 2019
Gemiddeld
Baie teleurstellende diens.
Johan B - Okt 2019
Gemiddeld
Friendliness, value for money!
Khensani B - Sep 2019
Gemiddeld
A lovely, peaceful place with a dam view.
Francios G - Sep 2019
Gemiddeld
Dit was baie gerieflik en gasvrou baie behulpsaam, niks is te veel moiete vir haar.
Adele E - Sep 2019
Gemiddeld
Baie mooi uitsig.
Annemarie F - Sep 2019
Gemiddeld
Baie oulike plek, ongelooflike mooi uitsig!
Maretha C - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker moderne oornagverblyf.
Zibuyile Lindiwe M - Aug 2019
Gemiddeld
Serenity with a good view of the Gariep Dam makes a perfect midway stop for a drive from Gauteng to the coast PE/CT.
Lees meerJana S - Jul 2019
Gemiddeld
Pragtige uitsig!
Lees meerFish Eagle Lodge's terugvoer
Ons het tekens in die eenhede, geen rook nie. Handdoeke word elke dag vervang.
Hennie V - Jun 2019
Gemiddeld
Pragtige plek op kop van Gariepdam. Baie netjies en baie dinge om dinge te doen by lodge.
Cherise C - Jun 2019
Gemiddeld
Wat n pragtige netjiese plek!
Cheryl K - Apr 2019
Gemiddeld
Goeie oornagverblyf.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Good stopover accommodation.
Clean and comfortable accommodation. Received a friendly welcome, even though we arrived a bit late. Room a nice size. Only challenge was that our bathroom was outside the room, which isn't nice, if you need to get up in the middle of the night. We did see other rooms with nice en-suite bathrooms, so this might only apply to the family room. Beautiful view of the dam. You need to book breakfast if required. Not a lot of eating places for dinner in the town, but the family restaurant we went to, was adequate, with good food. This is a nice, clean, safe, stopover spot, if you are driving from Cape Town to Gauteng. We will definitely go there again!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Heather K - Apr 2019
Gemiddeld
Heerlike spasie.
Fish Eagle Lodge's terugvoer
Die fotos wys dat die hoof gastehuis uitkyk oor die dam. Die kwotasie lees "Apartment 2 Geen dam uitsig nie".
Nicole B - Apr 2019
Gemiddeld
Stop over from JHB to PE.
Jubellien M - Apr 2019
Gemiddeld
Verblyf was skoon.
Fish Eagle Lodge's terugvoer
U was nie in n ander woonstel geplaas nie, u het hierdie woonstel bespreek.
Ons het nog nie iemand hoor kla dat die lugverkoeling geraas maak nie, maar ek sal daarna dit kyk.
Groete
Maria
Sophia L - Apr 2019
Gemiddeld
Perfekte stop by Gariep.
Donavon C - Apr 2019
Gemiddeld
Fish Eagle Lodge het aan al ons verwagtinge voldoen.
Engela B - Mrt 2019
Gemiddeld
Lieflike plek.
Christoffel Jacobus D - Mrt 2019
Gemiddeld
Ongelooflike lekker naweek hier.
Esther D - Mrt 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs. Pragtig ingerigte kamers.
Christa J - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantasties, alles!
Theo P - Mrt 2019
Gemiddeld
Uitstekend en beslis die geld werd.
Susan L - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was heerlik, lekker, rustig.
Juanita S - Feb 2019
Gemiddeld
Rustig en vriendelik.
Cornelis V - Jan 2019
Gemiddeld
'n Gawe 3-ster-oornagplek.
Tommy B - Jan 2019
Gemiddeld
Well placed over night stop doing the trip to the Cape.
Elize E - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was 'n lafenis om hier te kon oornag!
Lees meerHelmut M - Jan 2019
Gemiddeld
This place is very nice. Excellent especially for larger groups.
Yvonne W - Jan 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Candice C - Jan 2019
Gemiddeld
Pet friendly accommodation.
Karin B - Jan 2019
Gemiddeld
Netjies en waarde vir geld. Die ligging is pragtig.
Hendrik L - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekende diens.
Adelaide O - Jan 2019
Gemiddeld
Perfekte oornagverblyf.
Cheri H - Jan 2019
Gemiddeld
Lovely swimming pool and entertainment area.
Alba V - Jan 2019
Gemiddeld
Gerieflike, skoon akkommodasie.
Mariette A - Jan 2019
Gemiddeld
Bietjie teleurgesteld met wat uitgebeeld word en wat jy kry.
Lees meerFish Eagle Lodge's terugvoer
Die eenheid wat julle bespreek het, het spasie, netjiese dubbelbed, enkelbed, stort, DSTV,kombuis en lugreëling, en kan nie beskryf word as 'n buitekamer nie. Ons vra geen fooie om die swembad en braai geriewe te gebruik nie die prys sluit alles in. Die prys is hoog weens die lugreëling wat die heeldag aan is.
Geraldine V - Des 2018
Gemiddeld
Dit was 'n lekker rustige plek en als was mooi skoon en netjies.
Frances C - Des 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Karin K - Des 2018
Gemiddeld
Lekker en gasvryheid was tops.
Johannes G - Des 2018
Gemiddeld
Netjies, ruim en toegeruste oornagplek.
Fish Eagle Lodge's terugvoer
Hi Johannes,
Baie dankie vir die betaling van die nuwe kussing en nuwe sloop. Waardeer jou opregtigheid.
Geseende Kersfees en hoop om julle gou weer te sien.
Maria
Antoinette P - Des 2018
Gemiddeld
Smaakvol, pragtige uitsig oor die dam.
Collene H - Des 2018
Gemiddeld
Perfek vir oornag.
Grizzly P - Des 2018
Gemiddeld
Besonders netjies, skoon en gemaklik. Skenk aandag aan veiligheidshek. Ek sien 'n ding kom.
Fish Eagle Lodge's terugvoer
Die rook reuk wat in die voorportaal hang - Gaste het gebraai en los die deur oop .
Ons het nie nodig om n veiligheidshek te skenk nie, het infrared kameras om die huis .
Wil graag ons gaste veilig - tuis laat voel.
Sandra G - Des 2018
Gemiddeld
Niks om oor opgewonde te raak nie!
Fish Eagle Lodge's terugvoer
Dame, U het die kamer agter die Lodge bespreek, die website lees geen dam uitsig nie.
Het u die probleem gerapporteer? As gaste stil bly sal ons nie daarvan weet nie.
Baie dankie ons sal na die problem kyk.
Groete,
Maria
Anja H - Des 2018
Gemiddeld
Nie regtig wat ek verwag het nie.
Jerad V - Nov 2018
Gemiddeld
Was really a nice experience.
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom