Noordelike Vrystaat Akkommodasie by Fish Tales - Gem of the Vaal Dam | LekkeSlaap
+24
+24

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 133 van die 1777 Vaaldamplaas, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam bied selfsorgverblyf en is op 'n klein plaas op die oewer van die Vaaldam in Oranjeville.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die vierde kamer het 3 enkelbeddens. Elke kamer het toegang tot 'n privaat badkamer en 'n privaat ingang wat na buite lei.

Die kombuis is goed toegerus met 2 yskaste, 'n oond, stoof, mikrogolfoond en ander basiese toebehore vir selfsorgdoeleindes. Die leefarea langsaan lei na 'n onderdakveranda wat 'n braai-area en 'n lieflike uitsig oor die dam het. Diere met maniere is welkom.

Gaste mag hulle eie jetski's en visvangtoerusting saambring. Gaste sal ook nou en dan wild soos sebras, volstruise en bleksbokke in die omgewing sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Tales - Gem of the Vaal Dam sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Erf 133 van die 1777 Vaaldamplaas, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Tales - Gem of the Vaal Dam het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 133 van die 1777 Vaaldamplaas, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASCm0mpZd8JkevEEVpHwtp8rppPdszbaNjDJPO2iI9yEN49vPXl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm Oranjeville 1995 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.927194444444 28.171861111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za