Fishermans Cave
Beskrywing
Fishermans Cave is in Port St Johns, langs die Wildekus geleë. Hier vier die ongerepte natuur hoogty soos digbegroeide woude en diep klowe die wortelboom-moerasse en branders van die Indiese Oseaan ontmoet.
Hierdie selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 2 storte, 1 toilet en 2 wasbakke.
Die leefarea bestaan uit 'n sitarea en 'n kombuis. Dit het gemaklike sitplek en die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Daar is braaigeriewe buite die eenheid.
Die perseel is oorkant die strand waar gaste kan hengel. Besienswaardighede sluit die militêre basis van die voormalige Transkeise leër, die Wildekus Museum, Port St Johns se gholfklub, en die Cape Hermes en M'bashe-vuurtorings in. Daar is doendinge soos kanovaart, perdry, gholf, hengel, vierwielmotorfietsry en dolfyn- en walviskyk om te geniet. Diepseehengel, staptoere en uitstappies kan gereël word. Daar is ook uitdagende 4x4-roetes.
Die eenheid is troeteldiervriendelik en daar is 'n visvangwinkel op die perseel wat dit geskik maak vir visvanggroepe.
Slaapplek
'n Bespreking by Fishermans Cave sluit in:
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
1 x Stapelbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Badkamer
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Diens op aanvraag
- Wakker-bel oproep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Kamergeriewe
- Waaier
- Klein Kombuis
- Sitkamer
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Fishermans Cave gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |