8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 36 Kandelaar Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fishermans Cottage is in Vermont geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ook 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook die gratis WiFi benut.
Lieflike braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan op die houtdek in 'n hangmat met 'n pragtige uitsig oor die melkhoutbome en die see ontspan.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 36 Kandelaar Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Fishermans Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Kandelaar Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang