Flamboyant Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Outlook Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Flamboyant Holiday Home bied gemaklike vakansieverblyf in die gewilde dorp Southbroom. Dit is ideaal vir vriende en familie, of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.
Die verblyf bestaan uit die hoofhuis en 'n aparte woonstel, elk met 'n privaat ingang en privaat badkamers. Die hoofhuis kan tot 8 gaste akkommodeer in 4 slaapkamers en 2 badkamers, terwyl die woonstel tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer kan akkommodeer. Beide die hoofhuis en die woonstel beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, goed toegeruste kombuise en vir die gaste se vermaak is daar TV's. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan elk 'n privaat patio met braaigeriewe, 'n gedeelde swembad, omheinde tuin en veilige parkering op die perseel geniet. Beurtkragvoorsienings sluit 'n omsetter en sonpanele in. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Granny's Beach ongeveer 3 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, stap op die Bushbuck-roete en Frederika-roete en Viewdeck, en gholf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Outlook Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Outlook Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang