St Lucia Estuary Akkommodasie by Flamboyant 17 | LekkeSlaap
+9
+9

Flamboyant 17

  • Vanaf R660 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 69 , St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Flamboyant 17 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Flamboyant-vakansiewoonstelkompleks in St Lucia geleë is. Die eenheid is in die middel van dié rustige dorpie en is stapafstand vanaf oorgenoeg restaurante, winkels en geriewe.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n kisvrieskas. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met vol DStv. Die eenheid het ook lugversorging en 'n enkelmotorhuis.

Die gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad en braai-area in.

Slaapplek

’n Bespreking by Flamboyant 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir Flamboyant 17
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Mckenzie-straat 69 , St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Flamboyant 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 69 , St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMzZiYjczLWU0Y2UtNDNjMi05ZWU4LTRiMmE4MGYxZmZlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 3 persone) 40 5 1 5 69 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.3741266 32.4122158
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za