Flamboyant Guesthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Esti V - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing!
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Dankie Esti, ons waardeer!
Henriette J - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Dankie Henriette, jy is welkom.
Anna T - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant will use accommodation again.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Thank you, Anna. You are welcome.
Serean P - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing, very friendly & clean.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Thank you Serean, we are looking forward.
Dirk V - Feb 2024
Algehele gradering
Moenie in Flamboyant Guesthouse verblyf bespreek gedurende die somer nie.
Lees meerFlamboyant Guesthouse se terugvoer
Dear Dirk, it is important to read the description of what each room or guesthouse offers before bookings are made. We apologise for the inconvenience you experienced.
George S - Jan 2024
Algehele gradering
Exciting and friendly.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Thank you George!
Anita M - Des 2023
Algehele gradering
Lieflik. Gerieflik. Skoon. Netjies.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Dankie Anita!
Marelise V - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese kamer. Vriendelike ontvangs.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Gelukkig het ons solar beligting by die gastehuis.
Felicity V - Sep 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Thank you Felicity
Monique H - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was stil en skoon...
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Ons vra om verskoning vir die ongerief, kamers is fumigated, dreine plunged en met groot opgewondenheid kan ons noem dat ons binne die volgende 2 weke ons parkering vergroot sal he. Dis belangrik om enige ongerief onder die aandag van manager aan diens, te bring sodat onmiddellik opgetree kan word.
Jessica R - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing, met all my needs.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Thank you Jessica!
Cynthia M - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful stay warm welcoming from the owner.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Thank you Cynthia. Blessings.
Nomusa T - Okt 2022
Algehele gradering
The place was cool, nice, and so beautiful.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Thank you Grace! It was a pleasure accommodating you, glad you enjoyed it
Andre L - Aug 2022
Algehele gradering
Die kamer bied nie privaatheid nie.
Rowena S - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing!
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Thank you Rowena
You are welcome!
Mientjie B - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Zodwa N - Des 2021
Algehele gradering
Was a disaster. Poor service it's like we were in prison.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Dear Zodwa, it is very important to read the descriptions of what guesthouses offer. Arriving without transport and expecting the manager to drive the 15 of you around, is not fair.
Samantha S - Okt 2021
Algehele gradering
Not good.
Lees meerFlamboyant Guesthouse se terugvoer
Dear Samantha,
Sorry to hear about your disappointment.
All the dark areas at our guesthouse have sensor lights. You were informed by my manager that should there be anything, to bring it to her attention.
Yes, we have some communal areas, but none are a meter from the rooms.
Celeste S - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, would love to return.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
We have upgraded all our rooms with emergency lights recently.
Christo V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gerus
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Goedkoopste kamers het net die nodigste. Ekstras in ander kamers het verhoogde pryse. Belangrik om beskrywings te lees van wat blyplekke bied.
Karin S - Nov 2020
Algehele gradering
Die self-catering eenheid was baie netjies en groot en lekker.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
Indien enige iets in kamers moeilikheid gee, is dit belangrik om dit onmiddellik aan bestuurder/eienaar te rapporteer om ongerief uit te skakel.
Fanie D - Okt 2020
Algehele gradering
Glad nie beïndruk, ander plekke waar ons oornag het was baie beter waarde vir geld.
Susan L - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig, lekker privaat en welkom gevoel.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Floris M - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, stil, vriendelik.
Fiona Mercia W - Okt 2018
Algehele gradering
Baie ongemaklike situasie met al die geraas van ander en vuil gesamentlike kombuis.
Flamboyant Guesthouse se terugvoer
'n voorstel was gemaak om u oor te skuif na oorkant gedeelte van Gastehuis en dit was van die hand gewys. Daar is geen kombuis nie maar wel 'n ontspannings vertrek.
Soos die kennisgewingsbordjie aandui, is die R 30.00 vir die gebruik van die baie gerieflike gasbraai fasiliteit en die gaskostes.
In die inligtingsbrosjure word verduidelik dat die gastehuis oorspronklik gebou was as 'n hospice en die eienskappe van die hospice is bewaar om die karakter te behou.
Jammer dat u dit ongerieflik gevind het.
Simone B - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly! Baie dankie.
René F - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en maklik om te kry in Warmbad.
Dirk V - Mei 2018
Algehele gradering
Was baie vriendelik ontvang, diens is goed. Die wegneemontbyt was eerste klas.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamboyant-straat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo