Flamingo Holiday Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Flamingo Holiday Apartments bied selfsorgverblyf in St Lucia. Dié eenhede is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die doendinge.

Ons het 9 woonstelle wat smaakvol versier is. Elke woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en stort, 'n goed toegeruste kombuis, en 'n sitarea met 'n TV (M-Net). Die perseel beskik ook oor privaat braaigeriewe vir elke woonstel en 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar op die perseel. Flamingo Holiday Apartments is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante in die omgewing. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf die strandmeer, verskeie natuur- en wilduitstappies, gholfbane en baie ander besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Flamingo Holiday Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R765 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false