4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Loop Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Flat 4 @ 33 On Loop is in Ladybrand geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Net langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die tuin ontspan en van die gemeenskaplike braai-area gebruik maak. Ladybrand Buiteklub is net 1 km weg vir diegene wat die area wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Eugene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 33 Loop Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Flat 4 @ 33 On Loop het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Loop Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang