Umhlanga Akkommodasie by Fleetwood On Sea 10 | LekkeSlaap
+17

Fleetwood On Sea 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 50, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 265 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fleetwood On Sea 10 is in Umhlanga en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit spog met direkte toegang tot die strand en is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde kamer en badkamer het nie 'n see-uitsig nie.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Twee van die drie slaapkamers en die leefkamer bied toegang tot 'n patio en 'n grasperk met 'n pragtige see-uitsig en privaat braaigeriewe.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Fleetwood On Sea 10 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lagoon-rylaan 50, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 265
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 265
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 50, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMNONu3JhoG36ZjsZGbq9Ww4uCLU2kl2EdgO70M0TiO9sA3sjXv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 265  per nag (plek vir 6) 50 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7200008 31.0900011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za