- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 87 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Flyers' Lodge is in Porterville gevestig in 1998 toe daar net een ander gastehuis en hotel was. Die lodge is aan die noordwestekant van die dorp en is ver van die pad af wat dit laat voel asof dit buite die dorp en op 'n plaas is, alhoewel die dorpie en winkels als binne stapafstand is.
Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers het ook elkeen 'n ketel vir koffie en tee, 'n stasie met universele kragproppe en 'n werkstasie. Daar is ook 'n rugsteunbatterystelsel wat verseker dat die ligte en gratis WiFi aan sal bly gedurende kragonderbrekings.
Gaste by die lodge het 'n pragtige uitsig oor die plaaslande van die restaurant en kroeg af. Dié area bied 'n fotografiese geskiedenis van die lodge deur verlede gaste se reisalbums. Die lodge het ook 'n groot swembad wat deur natuurlike klip omring word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 87 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Flyers' Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang