+53

Flying Ostrich Guesthouse & Palmrest Farmstall

Gastehuis
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Nov 2025 tot 31 Mrt 2026.

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Keikanachab Ost, Mariental, Namibia, Hardap
  • Vanaf R1 400 R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Flying Ostrich Guesthouse en Palmrest Farmstall is net buite Mariental geleë en bied verblyf vir reisigers tussen Windhoek en Namibië se suidelike grens.

Verblyf word aangebied in gesinshuise, groot woonsteleenhede, luukse tweeslaapkamer-eenhede en eenslaapkamer-eenhede. Die eenhede is toegerus met lugversorging en het privaat badkamers. Gesinseenhede bied slaapplek vir tot ses volwassenes en sluit verskeie slaapkamers, 'n sitkamer en selfsorggeriewe in. Tweeslaapkamer-eenhede is beskikbaar as dubbel- of tweelingkamers, terwyl die eenslaapkamer-eenhede geskik is vir enkelreisigers.

Gaste het toegang tot 'n swembad, tuin en eetgeriewe op die perseel. Palmrest Farmstall bied 'n kuriositeitewinkel, koffiewinkel, restaurant en skoon toilette.

Die eiendom is binne maklike bereik van Sossusvlei, die Kalahari en die Suid-Afrikaanse grens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en gekuier. Staf is baie vriendelik. Netjiese, skoon en ruim kamer. N Ware oase na n lang stowwerige pad. Lieflike, skoon en netjiese pl...
Sien meer
Okt 2025
Ann B
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous stay. Facilities and customer service excellent all round.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Marilene D
Gesin met klein kinders
5.0
Sal vir seker aanraai. Baie lekker, veilige, skoon en gerieflike plek om oor te slaap as jy reis in Namibia. Die personeel is baie vriendelik en behul...
Sien meer
Okt 2025
Daniel C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier, lekker geëet en sal plek aanbeveel. Ja, skoon netjies, goeie fasiliteite en stylvolle uitleg.
Sep 2025
Eugene D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing, lekker ontbyt en smaakvolle 'farmstall' met uitsoek produkte. Ons is vriendelik ontvang en vinnig ingeboek. Akkommodasie is silwersk...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm Keikanachab Ost, Mariental, Namibia, Hardap
  • Gaste dink Flying Ostrich Guesthouse & Palmrest Farmstall het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Keikanachab Ost, Mariental, Namibia, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57461a5ce3a3be7c6597952272654f329e8b5c321e043022c919bf9171ef1f406882b5d8d00014a6978d46baf3e6002cd09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Farm Keikanachab Ost Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.593498313879 17.961449355821
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang