Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste het toegang tot die hele huis, behalwe die motorhuis.
Linne en handdoeke word voorsien maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en is geskik vir 6 volwassenes en 4 kinders.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd70ff99e5c9ce3f52dfda992b48ec80a3ad2c59c7cc9593fd8f4234178215fd86efc0b3c50da4c329a5760de7ab4acc4c36d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 La Riviere Estate Off R324 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.395274774452 20.831760629531
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem