Fords on Fairway
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 10A Fairway Drive, Salt Rock, Dolphin Coast, 4391, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die eiendom is 350 m vanaf die Salt Rock-hoofstrand geleë en is naby gholfbane, restaurante en King Shaka Internasionale Lughawe.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet met bidet en wasbak. Hierdie kamer het ook 'n privaat buitestort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet met bidet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n dubbelwasbak.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel en stoele, sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n ingeslote stoep, en die glasdeure lei na 'n houtdek met 'n swembad, sambrele, 'n eetkamertafel en 'n braai-area. Die dek bied uitsigte oor die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10A Fairway Drive, Salt Rock, Dolphin Coast, 4391, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10A Fairway Drive, Salt Rock, Dolphin Coast, 4391, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang