Forellenhof Guest Farm Freckled Frog
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forellenhof, Erfdeel 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Forellenhof Guest Farm Freckled Frog is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op 'n plaas 6 km buite die skilderagtige dorpie Wakkerstroom.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die aparte badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n knus kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan op die stoep ontspan en die pragtige uitsig oor die dam inneem of lekker braai.
Ontbyt is by die gastehuis op die perseel beskikbaar. Gaste kan by die nabygeleë damme visvang en die verblyf is die perfekte oornagverblyf na of van die Drakensberge, Krugerwildtuin, verskeie parke in KwaZulu-Natal en die noordelike kus van KwaZulu-Natal.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 107
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Forellenhof, Erfdeel 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forellenhof, Erfdeel 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga