Forellenhof Guest Farm Laughing Duck
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forellenhof Guest Farm Laughing Duck is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op 'n plaas 6 km buite die skilderagtige dorpie Wakkerstroom.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n knus houtkaggel, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan op die stoep ontspan, die asemrowende uitsig oor die dam geniet of van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak.
Ontbyt is ook by die gastehuis op die perseel beskikbaar. Die natuurlike omgewing bied geleenthede vir ontspanning en visvang by die nabygeleë damme. Hierdie ligging is die ideale oornagplek op pad na of vanaf die Drakensberge, Krugerwildtuin, verskeie KwaZulu-Natalse Nasionale Parke en die Noordelike KwaZulu-Natalse kus.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 106
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga