Forellenhof Guest Farm Pretty Pig
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forellenhof, Erfdeel 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Forellenhof Guest Farm Pretty Pig is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas 6 km buite die skilderagtige dorpie Wakkerstroom.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en en suite-badkamers. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n houtkaggel, etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die stoep ontspan, die asemrowende uitsig oor die dam geniet, of van die braaigeriewe gebruik maak.
Gaste het toegang tot die selfsorggeriewe, en ontbyt is ook by die gastehuis op die perseel beskikbaar. Die natuurlike omgewing bied geleentheid vir ontspanning, insluitend visvang by die nabygeleë damme. Hierdie ligging is 'n ideale oornagplek op pad na of vanaf die Drakensberge, Krugerwildtuin, verskeie Nasionale Parke en die Noordelike KwaZulu-Natalse kus.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 107
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Forellenhof, Erfdeel 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forellenhof, Erfdeel 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga