Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Falls Treehouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Forest Falls Treehouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marcia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunningly beautiful.

Absolutely stunning. So calming. A piece of heaven. Need to go back often to enjoy the peace and beauty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Hierdie plek is spesiaal. Ons het werklikwaar so lekker gebly. Wat meer kan mens vra? Die waterval is reg langs die boomhuis. Jy slaap letterlik langs die waterval, jy braai reg langs die waterval. Nader aan die natuur en 'n waterval kan jy nie kom nie. Woorde kan dit nie beskryf nie, mens moet dit beleef. Absoluut spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, baie privaat en baie lekker gekuier. Gaan beslis weer kuier.

Beeldskoon en pragtig, privaat en baie veilig. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Off the grid and as close to nature as it gets.

Spectacular location against a waterfall and on the banks of the Rietspruit River just before it joins the Umgeni River a few kilometers downstream of the Howick Falls. An ideal couples' retreat. 100% private. Eco-friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina Jacoba B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina Jacoba B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ervaring in die boomhuis met die waterval wat jy heeltyd sien en hoor.

As pensioenarisse was die afklim na die boomhuis en terug op na die motor weens onewe, steil trappies en min vashouplek nogal 'n uitdaging met al die bagasie en kos vir drie nagte se oorbly. Vir selfsorg maak seker dat melk, suiker en koffie/tee saamgebring word aangesien dit maar skraps voorsien is en nogal 'n entjie was om skielik voorrade aan te vul. Maryna het ons vriendelik ontvang en gehelp. Die klein paradysie is so mooi weggesteek dat ons lekker verdwaal het. Volg die ronde bordjies met die kraaines op en jy's daar. Ekovriendelikheid is 'n groot plus vir die natuur. Beslis aan te beveel vir jonger mense wat iets unieks wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zakhele S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakhele S
Enkelreisiger

It was one of the best places I have ever stayed in.

The place is a small haven, it's in the perfect location. The photo on the website does little justice to the place, it's a hidden gem. I will definitely return back in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cedara-weg, Hilton Plaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa3364543b3c4c7560ff29b3ac1eed69a27bfa4994f524a9630edcdd12db9bf7551387b4c81b95cec60e92d5480398104b9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Cedara Road Hilton Farm 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 11:00 -29.506967030565 30.268254345741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem