LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Lodge | LekkeSlaap
+22

Forest Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelicanstraat 15, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Forest Lodge is 'n nuwe, luukse lodge in 'n natuurlike woud in St. Lucia, iSimangaliso-wêrelderfenisgebied. Die argitektoniese eienskappe is deur die hele gebou sigbaar en Forest Lodge het 'n moderne en kontemporêre boustyl. Die ontwerp van die lodge is van só aard dat dit luuksheid en gerief aan kliënte bied.

Forest Lodge spog met 17 en suite-kamers wat elk die luukse geriewe van 'n 4-ster-instansie bevat. Ons het ook gesinseenhede met 2 slaapkamers, 'n privaat sitarea en kombuis wat ideaal is vir gesinne. Al die kamers het of dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en is toegerus met 'n yskassie en gratis tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is oral in die lodge beskikbaar.

Die formele eetkamer is waar ons ontbyt voorgesit word en ons bedien ook aandetes op versoek. Forest Lodge het 'n sondek vir kliënte wat buite die woud in die son wil bak. Ons hou ons kulturele aand ook hier waar ons gratis Zoeloe-klasse, Zoeloe-danse, Zoeloe-bierproe en ook braai's aanbied.

Die eienaars by Forest Lodge het 'n safari-besigheid wat safari-toere in 'n oopvoertuig aanbied in Hluhluwe en Umfolozi Park sowel as die iSimangaliso Wërelderfenispark.

Welkom by 'n onvergeetlike vakansiebestemming met 'n rykdom van mariene en wild.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Forest Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Pelicanstraat 15, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Forest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelicanstraat 15, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c1c9ee7b3adc0dac39bbd56e113382285a6a2064528c4db3b76349f2cd918770fc460159a301a50416fe6feeb4e2bdc1082?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 15 Pelican Street St.Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.372724913984 32.415438741446
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!