LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Villa's | LekkeSlaap
+25

Forest Villa's

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir Forest Villa's
Netheid
3.8/5
Diens
2.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5
Chunling H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chunling H
Saam met vriende

Very nice place!

The place is very good and nice people!

Lingiwe N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lingiwe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place in a lovely setting. Can improve on cleaning a bit.

The place is conveniently located. The setting is beautiful with the outside gazebo and pool. I would have loved to stay longer, but the room I was booked (room 1) was too small. Cleanliness can be improved a bit because room 2 had dust etc. It was much better after they cleaned the following day.

Sarah A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah A
Gesin met klein kinders

Just what you need for a night or two away from home.

A lucky last-minute booking at Forest Villas enabled us to spend a day in Imfolozi and a day in Isimangaliso rather than heading back to Mtunzini and our holiday accommodation in between.

Suzette K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette K
Gesin met klein kinders

Geen warm water vir 3 nagte met 2 jong kinders.

Ons besoek aan Forest Villas was minder aangenaam. Toe ons 2:45 daar kom was ons kamers nog nie gereed nie nadat ons bevestiging gekry het dat ons reeds 2 uur kon inteken. Ons moes toe nog 'n verdere 30 minute wag voordat ons na ons kamers toe kon gaan. Daar was ook geen hulp om ons tasse te vat na die boonste verdieping waar ons eenhede was. Die eenheid waar ek en my 2 dogtertjies gebly het, het ook geen water water gehad vir 3 nagte van ons 4 nagte se verblyf nie. Ons het dit daagliks onder hulle aandag gebring, maar die staff het hulle net daaraan afgesmeer. Die plek is regtig baie oulik maar die diens van die staff is pateties. Daar was ook geen bestuur om hierdie probleme aan te spreek nie. Ons wou baie graag langer bly, maar na die diens en geen warm water het ons spoedig daarteen besluit.

Md B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Md B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geensins aangenaam.

Parkeer teenaan die pad: voertuig glad nie veilig nie. Stoepdeur wou nie oopsluit nie. Ek het dit aangemeld, maar geen aandag is daaraan gegee nie. Ek voel vir die hoeveelheid sterre bied hulle jou baie min in vergelyking met ander blyplekke wat baie goedkoper is en sal dus daarom vir niemand aanbeveel nie.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanstraat 17, St Lucia, 3606, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMjc5ZjQ2LThhZWEtNGE2MC05NTc0LTM3NjhlYWIyZWQyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 17 Pelikaan Street St Lucia 3606 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.372630513608 32.415300607681
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!