LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Nest | LekkeSlaap
+20

Forest Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffranstraat 115, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 580 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Forest Nest is 'n lieflike selfsorgkothuis in die hartjie van Stormsrivier, omring deur die natuurskoon met verskeie heerlike avontuurlike doendinge reg by jou. Daar is verskeie kunsvlytwinkels, koffiewinkels en inligtingsentrums stapafstand van ons af.

Die kothuis is ideaal vir 'n gesin van 4 tot 6 gaste of paartjies wat op soek is na 'n spesiale wegbreekplek. Die kothuis het 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer beskik oor 'n stapelbed wat ideaal is vir 2 kinders.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër en strykyster en -plank. Die ruim oopplan-leefarea het 'n TV met volledige DStv, 'n Bosca-kaggel en gemaklike rusbanke. Die leefarea lei na 'n beskutte patio met 'n braai-area. WiFi is beskikbaar.

Die huis is goed beveilig met elektriese heinings, 'n toegangshek, kameras en laserstraal-sekuriteit en 'n gewapende reaksie-maatskappy. 'n Enkel motorafdak is beskikbaar. Die kothuis is in 'n groot, onderhoude inheemse tuin geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Forest Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Saffranstraat 115, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Forest Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffranstraat 115, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NzdlZDMxLTZkMWMtNDBmZi1iYzEyLTE4N2RiMzk1M2Q3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580  per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 115 Saffran Street Stormsriver Village 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.973705358425 23.883142769337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!