Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fort D' Acre Reserve

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Fort D' Acre Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elaine E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wittebroodbestemming!

Luukse en mooi kamers, heerlike etes, mooi uitsig van see met wild op jou voorstoep, private game drives met 'n baie goeie gids en baie oulike gasvrou met vriendelike span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort D' Acre Reserve se terugvoer

Baie dankie Elaine en Martin vir die wonderlike review! We are so glad that we could make your honeymoon extra special and really look forward to welcoming you back to Fort D' Acre in the not too distant future. Warm regards, Melissa and the Fort D' Acre team

Fort D' Acre Reserve
Michelle E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is verskriklik mooi. Baie goeie diens ontvang.

Die kos wat voorberei was,was ongelooflik lekker en die kamers is verskriklik mooi en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort D' Acre Reserve se terugvoer

Thank you so much for the lovely review Michelle! We hope you'll visit again soon. Warm regards, the Fort D' Acre team

Fort D' Acre Reserve
Wiehahn V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehahn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best of both worlds.

Het jy al ooit gedroom dat jy in die bos kan bly, maar tog ook strand toe kan gaan binne minute? Wat van n privaat strand? Wel jy het dit gevind. Verblyf is amazing. Gasvryheid boonste rakke. Game drives vir spotgoedkoop. Ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort D' Acre Reserve se terugvoer

Thank you for the review, it is greatly appreciated. We are so glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you back at Fort D'Acre.

Fort D' Acre Reserve
Kobie W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf.

Die diens was uitstekend en die personeel was baie hulpvaardig om ons te akkomodeer. Die kamer was ook baie gerieflik met baie spasie. Ons het nie genoeg tyd gehad om die plaas te verken en na die wild te kyk nie, maar die uitsig oor die bos en see was baie mooi. Die enigste negatiewe ding wat ek kan sê is dat die hoofpad baie naby die woning verby loop en mens dus gedurig motors en vragmotors hoor wat verby ry. Behalwe vir dit het ons baie lekker oornag en die ontbyt was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weelderige akkommodasie op 'n pragtige wildsplaas, aanliggend aan die see en teen die Groot Visrivier.

Ons verblyf by Fort D'Acre was presies waarvoor ons gehoop het. Weelderige akkommodasie, heerlike etes, 'n bekwame gasvrou, stilte en spierwit strande. Die lodge is geleë op 'n wildsplaas en ons het die voorreg gehad om 'n verskeidenheid van wild en ook 'n pragtige skilpad, vlakvarke, meerkatjies en 'n verskillende klomp voëls te sien. Volstruise het die watergat naby die huis besoek en ons kon hulle vanuit ons bed dophou. Die kabana teen die strand was 'n wonderlike bonus en ons kon saans daar sit en kyk hoe die son oor die see ondergaan. Op versoek is aandete in die vorm van 'n braai beskikbaar. Beslis die moeite werd om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort D' Acre Reserve se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review for us, it is appreciated! We are glad that you enjoyed your stay and that it was everything you hoped for. Looking forward to having you both back at Fort D'Acre.

Fort D' Acre Reserve
Marinus H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ek gevra het en nog meer.

Ons het baie lekker gebly. Goeie kos, goeie geriewe en ons sal weer met die res van die familie teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort D' Acre Reserve se terugvoer

Thank you for taking the time write up a review for us, it is greatly appreciated and it is fantastic to see that your stay was enjoyed. Please visit us again.
Thank you.

Warm regards,
Fort D'Acre Team

Fort D' Acre Reserve
Adele D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Gesin met klein kinders

Beste van 2 wêrelde.

Daar is min plekke waar jy die natuur en wild kan geniet, en sommer by die see ook kan wees. Maar Fort D'Acre is so 'n plek. Al die kamers het 'n uitsig op die see en riviermond, terwyl die wild tot baie naby die huis kom wei. Geniet 'n wildrit op 'n winderige dag, lê by die swembad, of andersins geniet die see op een van die nabygeleë strande. Die diens is onbeskryflik goed, afgerond en luuks. Niks is te veel moeite nie. Baie lekker vol ontbyte wat elke oggend 'n bietjie verskil. Verseker aan te beveel vir 'n gesinsvakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort D' Acre Reserve se terugvoer

We greatly appreciate you taking the time to write a review on Fort D'Acre, each one is invaluable to us. We are so happy to see that your stay was enjoyed. Hope to see you back soon.

Fort D' Acre Reserve
Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visriviermond, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMWIwY2Y2LWZhMGEtNGI2NS1iN2QxLWE4MmI0Y2I5MDU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Fish River Mouth Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491437253064 27.115169763565